Advertensietariewe | Flitslig Advertensies

Advertensietariewe per maand

Kleuradvertensies

BeskrywingGrootteMaandelikse prys
Kwartblad voorblad6 x 6.5 cmR 600.00
Kwartblad agterblad6 x 9 cmR 600.00
Volblad binne12 x 18 cmR 1820.00
Halfblad binne12 x 9 cmR 930.00
Derdeblad12 x 6 cmR 640.00
Kwartblad12 x 4.5 cm of 6 x 9 cmR 490.00
Agtste blad4.5 x 6 cmR 270.00
Los inglipblad of brosjure wat u verskafGevou tot A520c elk

Skole kry 5% afslag op alle advertensies.

Kleuradvertensies is betaalbaar met bespreking.
Adverteerders aanvaar volle verantwoordelikheid vir hul advertensie-inhoud.

Swart en wit advertensies

BeskrywingGrootteMaandelikse prys
Volblad binne12 x 18.5 cmR 1150.00
Driekwartblad12 x 13.5 cmR 1040.00
Halfblad12 x 9.25 cmR 680.00
Derdeblad12 x 6 cmR 465.00
Kwartblad6 x 9.3 cmR 365.00
Agtste blad4.5 x 6cmR 190.00
Klein advertensie6 x 2.3 cmR 100.00
Lang reël±65 karakters met spasiesR 75.00
'n Woord & telefoonnommer;
onder Besighede / Gesoek / Te Koop / Te Huur / Dienste / Gebeure
±30 karakters met spasiesR 35.00
Los inglipblad of brosjure wat u verskafGevou tot A520c elk
Verblyf (middelblad)R 1300 / jr of R 140 / m

Skole kry 5% afslag op alle advertensies.

Adverteerders aanvaar volle verantwoordelikheid vir hul advertensie-inhoud.