Flitslig se advertensies gee lig aan koste-effektiewe bemarking deur u produk of diens aan ons lesers bloot te stel. Dit gaan na 5500 posbusse in 20 omliggende dorpe en na besighede in Kimberley.
Klik hier vir die nuutste uitgaweFlitslig is in April 2000 gestig met die doel om onder andere klein besighede in die omgewing te bevorder.
Ons klem is op koste-effektiewe tariewe vir adverteerders en op gehalte leesstof vir ons lesers.
Waar word Flitslig versprei? Kimberley-besighede en 5500 gratis kopieƫ in posbusse van Belmont, Bloemfontein, Britstown, Colesberg, De Aar, Douglas, Gariepdam, Hopetown, Jacobsdal, Koffiefontein, Luckhoff, Modderrivier, Orania, Philippolis, Philipstown, Plooysburg, Prieska, Petrusville, Strydenburg en Vanderkloof.